Update Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die ongelukstoneel in Langenhovenweg se opruiming vorder fluks.
Dit volg na 'n botsing tussen 'n vragmotor (wat bier vervoer het) en 'n bakkie vroeër vanoggend.
Een vragmotor met 'n vrag bier het reeds vertrek.
'n Tweede is byna klaar gelaai en die vragmotor wat in die botsing was, is ook gehak.
Kyk 'n video hieronder.
Lees vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'