Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Vragmotor wat bier vervoer en 'n bakkie was kort voor 09:00 vanoggend in 'n botsing in Langenhovenweg betrokke.
Volgens omstanders het die vragmotor uit George se rigting gery en die bakkie het uit Rademeyerstraat gekom.
Die vragmotor het die bakkie getref en toe 'n lamppaal gestamp.
Nooddienste is besig om die bestuurder van die bakkie uit die voertuig te sny.
Die pad is vir verkeer gesluit.
Nooddienste is besig om die man uit die voertuig te sny.
Die vragmotor het die bakkie getref en toe 'n lamppaal gestamp.
Die ongelukstoneel.
Die pad is vir verkeer gesluit.
Watch a video below
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'