Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Twee mans was in 'n Audi vasgekeer na 'n botsing in Langenhovenweg.
Die Audi het twee bome en 'n muur getref nadat dit deur 'n wit Toyota getref is.
Die Toyota met twee Belgiese toeriste het van bane verwissel en die voorkant van die Audi getref. Hulle is nie beseer nie.
Die drie insittendes in die Audi is beseer.
Kyk 'n video hieronder:
Twee mans was in 'n Audi vasgekeer na 'n botsing in Langenhovenweg.
Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'