Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Volkswagen Golf het vanaand omstreeks 07:00 naby die moskee in Kerkstraat deur 'n heining gery.
Die bestuurder was alleen in die motor en is ongedeerd.
Volgens hom het die ligte van 'n aankomende motor hom verblind en hy het nie die draai gesien nie.
Hy het 'n kragpaal rakelings gemis.
Kyk 'n video hieronder:
Die ongelukstoneel in Kerkstraat.
Waar die kar te staan gekom het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'