OUDTSHOORN NUUS - Leon Campher van die Dysselsdorp Advieskantoor is sy onderburgemeesterstoel kwyt na Mlandeli Nyuka van Suid-Kaap Saamstaan 'n rukkie gelede deur meerderheid raadslede (13) as die nuwe onderburgemeester van die Groter Oudtshoorn verkies is.
Hierdie verwikkelinge volg na 'n suksesvolle mosie van wantroue in Campher deur Vlancio Donson van Icosa.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'