OUDTSHOORN NUUS - Volgens inligting wat Oudtshoorn Courant ontvang het, is die liggaam van vermoedelik 'n jong vrou vanoggend in die kanaal in Dysselsdorp gevind.
Daar was glo toue om die liggaam.
Die oorsaak van dood is nog nie bekend nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'