Gallery
OUDTSHOORN NUUS - 200 leerders is vanjaar by Bergsig Primêr ingeskryf.
Daar is ook een paar tweelinge by die skool ingeskryf.
Meeste van die kinders was baie opgewonde om hul dag te begin, maar hier en daar was kinders wat 'n traantjie gestort het.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'