Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die munisipaliteit se tegniese afdeling is besig om na 'n waterpyp om te sien in Baron van Reedestraat tussen Victoriastraat en Hoopstraat vanaand, Vrydag 17 Februarie.
Die publiek moet asseblief versigtig wees en op die uitkyk wees vir die werkers wat tussen die twee strate doenig is.
VIDEO: Munisipaliteit werk in Baron van Reedestraat
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'