Gallery Update
OUDTSHOORN NUUS - Die jongste inligting oor vanoggend se roof is dat Vorster se Mercedes pas in Edmeadstraat in Wesbank gevind is.
Daar word vermoed dat die drie swart mans deur 'n wit Hyundai Accent afgelaai is en moontlik weer in Edmeadstraat deur die motor opgelaai is.
Daar was geen teken van die geld in die Mercedes nie.
Die verlate mercedes.
Lees 'n vorige artikel: Sakeman sse motor pas gekaap
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'