Die gesin was op pad om hul seun na die Universiteit van die Vrystaat te neem waar hy sou gaan medies studeer.
Die ongeluk het Vrydag sowat 55 km buite Richmond in die Noord-Kaap gebeur.
Die Rabbet-gesin het in Malmesbury gewoon.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
.jpg)
Carin Rabbets.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'