OUDTSHOORN NUUS - Van Riebeeckstraat 31 se skouspel van kersliggies lok elke aand talle besoekers om die stukkie Kersfees te beleef.
Besoekers en inwoners het nog slegs vanaand, 24 Desember, asook more aand, Kersaand geleentheid om die liggies te besigting. Dit word om 20:00 -22:00 aangeskakel. Kinders geniet die skouspel en ontvang ook elk 'n lekker.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’