OUDTSHOORN NUUS - Lede verbonde aan Oudtshoorn-polisie se Vispol-eenheid, asook, Avbob het gesorg vir glimlagte op gesigte van bejaardes op Valentynsdag.
Die groep het by ACVV Helen Bellinganhof-versorgingsoord besoek afgelê en kolwyntjies uitgedeel.
Die konstabels wat die Vispol-lede vergesel het, het ook as kelners opgetree en die middagete aan die inwoners bedien.
Gallery: Polisie en Avbob bederf bejaardes op Valentynsdag
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’