OUDTSHOORN NUUS - 'n Jongman woonagtig in Smartie-Town is vanmiddag, 30 Januarie 2020, van sy lewe ontneem nadat hy deur 'n vriendin, drie keer met 'n mes gesteek is.
Die oorledene was ten tyde van sy dood 'n werknemer van Steve's Car wash.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'