OUDTSHOORN NUUS - Jacobsonstraat is 'n miernes van van bedrywighede. In die straat kan mens enigiets van die skoenfabriek, staalwerkebesighede tot boubesighede kry.
Hierdie 800 m lange straat is staan as die nywerheids- en kommersiële gebied van Oudtshoorn bekend.
Jacobsonstraat se primêre werking is die vervaardiging, monitering en verwerking van produkte aan die publiek en verbruikers kan uitsien na 'n groot verskeidenheid dienste van groothandel- en kleinhandelaars wanneer hulle die area besoek.
Die handelaars in dié straat bied ook aan 'n groot hoeveelheid mense werk en sien daarna uit om van hulp te wees.
Daar is egter nie net besighede in Jacobsonstraat nie, van die dorp se oudste wonings in ook in die straat geleë.
Timbercity
CK Laundry
Conti Staal
Jacobsonstraat
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'