Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Drie mense wat vanaf Kaapstad na die Oos-Kaap onderweg was, se reis is kortgeknip toe hulle motor by Volmoed buite Oudtshoorn die pad verlaat het.
Volgens die bestuurder het hy vir 'n diertjie uitgeswaai en op die gruis langs die pad beland.
Niemand is beseer nie.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'