OUDTSHOORN NUUS - Abri Ferreira van Alert Patrol Security en Heléne Badenhorst van Heléne Badenhorst Prokureurs is pas aangewys.
Hulle is onderskeidelik as die voorsitter en ondervoorsitter van die Oudtshoorn-besigheidskamer aangewys.
Die res van die bestuurslede is: Bert Verlinde, Deslynne Malgas, Hanno Hills, Hennie Davel, Jacobus Maloney, Lourens Swanepoel en Suné Rupping.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'