Gallery Video
TUINROETE | KAROO SPORT NUUS EN VIDEO - Die SWD Arende het Woensdagmiddag, 25 Januarie, op die Van Riebeeckstadion in Mosselbaai in 'n opwarmingswedstryd teen die Griekwas te staan gekom.
FOTOGALERY: SWD Arende se opwarmingswedstryd
Hoewel die besoekers, wat verlede jaar in die Curriebeker eindstryd gespeel het, die Arende met 34-21 geklop het, is die afrigter en bestuur van die Arende tevrede met die vertoning voor die rugbyseisoen op 11 Februarie afskop.
VIDEO - Wedstryd tussen die SWD Arende en die Griekwas.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'