OUDTSHOORN NUUS - Ons gedrukte en digitale afdelings werk hand aan hand om vir jou, ons kliënt, volledige markdekking te gee.
Met geklassifiseerde advertensies bereik jy ‘n wye teikenmark vir ‘n appel en ‘n ei - en jy kan boonop jou advertensie in die gerief van jou eie huis plaas!
Gaan sit net voor jou rekenaar, maak ons webwerf, www.oudtshoorncourant.com, oop, en volg die maklike aanwysings.
Waarom geklassifiseerde advertensies?
Mense besef dikwels nie die trefkrag van geklassifiseerde advertensies nie. Dit is die één vorm van advertensie wat mense dwarsoor die wêreld ken en gebruik. Mense wat dié advertensies lees, soek dit juis op omdat hulle wil koop. Plus, dis maklik om te kry wat jy soek, want die advertensies is, soos die naam sê, geklassifiseerd.
En by Oudtshoorn Courant is dit boonop ook aanlyn beskikbaar! Omgekeerd, as jy ‘n geklassifiseerde advertensie by www.oudtshoorncourant.com plaas, verskyn dit in nie net aanlyn nie, maar ook in die gedrukte koerant – jy kry ‘n alles-in-een advertensiediens!
Bereik ‘n wye teikenmark
Omdat dit in druk sowel as aanlyn verskyn, kan jou advertensie ‘n wye teikenmark bereik. Elke Donderdag word meer as 2 000 kopieë van Oudtshoorn Courant versprei – wat beteken dit bereik weekliks ongeveer 10 000 lesers. Aanlyn is ons lesersmark selfs groter!
Kan jy bekostig om hierdie alles-in-een dekking mis te loop? Nee, ons dink ook nie so nie. Plaas sommer vandag nog jou geklassifiseerde advertensie by www.oudtshoorncourant.com!
Het jy nog vrae?
Stuur ‘n e-pos na contact@groupeditors.co.za of bel ons by 044 874 2424.
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Karoo, Hessequa nuus'