Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Hoewel baie graadeens gister reeds vir die eerste keer skool toe gegaan het, begin die skooljaar amptelik vandag.
Ongeveer 24 078 graadeens het die jaar regoor die provinsie ingeskryf.
Oudtshoorn Courant gaan vandag by verskeie skole kuier.
Indien daar skole of ouers is wat graag hul kinders se spesiale vandag wil deel kan die foto's na liezl@groupeditors.co.za of 084 825 0432 gestuur word.
Een van die graadeen klasse by Saturnus Primêr in Toekomsrus waar Oudtshoorn Courant gaan inloer het. Foto: Stefan Goosen
VIDEO: Saturnus Primêr in Toekomsrus is die grootste laerskool in Oudtshoorn. Vanjaar het hulle 237 graadeens verwelkom, opgedeel in ses klasse. Oudtshoorn Courant het by een van die klasse gaan inloer en ook met Keisha Carelse en Mikyle Sampies gesels. Video: Stefan Goosen
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’