OUDTSHOORN NUUSFLITS - Die Oudtshoorn Courant het sedert Vrydag verskeie klagtes oor vuil water van verskilkende dele van die dorp gekry.
'n Navraag oor die oorsaak daarvan is aan die betrokke afdeling by die munisipaliteit gestuur en ons wag op 'n reaksie.
Meer inligting volg soos dit beskikbaar is.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'