OUDTSHOORN NUUSFLITS - Drie motors was vanoggend omstreeks 09:30 in 'n botsing by die kruising van Baron van Reedestraat en Van der Riet Straat.
Dir blyk dat 'n Toyota met 'n gesin uit die buiteland voor 'n aankomende Pajero ingedraai het. Die pajero het die Toyota getref en dit tot teen 'n BMW wat by die stopstraat gestaan het gestamp.
'n Passasier in die Pajero is lig beseer.
Die ongelukstoneel.
'n Passasier in die Pajero is lig beseer.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'