LADISMITH NUUS - Jeffrey Donson (57), voormalige burgemeester van Kannaland en president van Icosa, is gister uit Mediclinic George ontslaan nadat hy twee weke gelede met Covid-19 gehospitaliseer is.
Donson sterk tans by sy huis in Ladismith aan.
Volgens Donson is sy volkome herstel n wonderwerk.
Lees 'n vorige artikel: Jeffrey Donson in hospitaal
'Ons bring jou die nuutste Karoo nuus'