Die span het medaljes verdien in die Non-Prop en Small Drill-afdelings.
De Rust Primêr spog met 'n vierde plek uit 21 spanne tydens die SAMCA Nasionale Trompoppiekampioenskappe.
Aniska Linters ontvang 'n silwermedalje vir haar deelname in die Wes-Kaapse span.
De Rust Primêr se juniorspan was die kampioen van die Small Drill-spanne vir die SWD Kampioenskappe. Hul afrigter is Felicia Du Toit.
'Ons bring jou die nuutste De Rust, Klein-Karoo nuus'