OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorn Korrektiewe se Vroue-eenheid nooi inwoners en instansies om deel te neem aan hulle Kankerbewusmaking Pretstap wat om 30 Oktober gehou gaan word. Die pretstap begin by die Vroue-eenheid in Baron van Reedstraat om 09:00.
Indien jy aan die Pretstap wil deelneem, kry 'n inskrywingsvorm by die Oudtshoorn Vroue-eenheid in Baron van Reedestraat.
Fondse gaan aan Kansa.
Vir meer inligting kontak asseblief Claudia Hufke by 044 272 6984/ of 074 906 1001.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’