Update
OUDTSHOORN NUUS - Oudtshoorniete kan nou begin bie op koeke wat deelnemers aan die Cake Off-kompetisie gebak het.
Die bie begin op R350.
Jy moet die deelnemer se naam bysit en die bedrag waarop jy bie.
Oudtshoorn se deelnemers is Cherie Calitz, Wilmari Immelman en Comien Nortje.
Die veiling is oop tot 15:00 vanmiddag. Die wenner van die Oudtshoorn-been van die kompetisie word 18:00 vanaand aangekondig.
Vorige berig: Stem vir beste bakker
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'