Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die Dare to Care bejaardes van Dysselsdorp het vandag, 2 November tydens Liefdjiefees die liedjie Die Heiland is gebore gesing.
Hierdie fees is by die Independent Church gehou en het bejaardes van die Groter Oudtshoorn-streek genooi om deel uit te maak van die liedjiefees.
Die liedjiefees in samewerking met die Bejaardeforum en departement van maatskaplike ontwikkeling word jaarliks aangebied.
VIDEO - Dare to Care Liefdjiefees (Video: Sonia Wahl).
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'