OUDTSHOORN NUUS - Marlo Minnaar, die bekende akteur, het Maandagaand gehelp om broodjies by die Oudtshoorn-hospitaal uit te deel.
Marlo het saam met lede van Caring Angels, 'n liefdadigheidsorganisasie op Oudtshoorn gegaan.
Volgens Hein Coetzee, 'n lid van Caring Angels was dit vir die pasiënte 'n groot verrassing om hom daar te hê.
"Ons wil ook al die borge vir hul byrdraes bedank," het Coetzee gesê. By hom is een van die bewonderaars wat by die hospitaal aan diens was.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'