Tydens die opening het vleigtuie van AIFA vliegskool 'n verbyvlug gehou en rekrute van die infanterieskool het 20 skote afgevuur waar hulle in 'n erewag voor die poort tot die fees gestaan het.
Die tweede gedeelte van die fees se opening is Saterdagaand net na 23:00 gehou met 'n laservertoning in Baron van Rheedestraat.
Die 20ste Absa KKNK, die hoogtepunt op Oudtshoorn se jaarlikse kalender, duur to Saterdag, 5 April.
Besoek www.kknk.co.za vir meer inligting oor vanjaar se fees.

Die burgemeester van Groter Oudtshoorn, Raadsheer Gordon April het Saterdagoggend die 20ste Absa KKNK amptelik geopen.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'