Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die 16 Dae van Aktivisme-veldtog het internasionaal op 25 November geloods.
FAMSA-Karoo het Vrydag die veldtog by die Unieplein met 'n gedramatiseerde verhaal van Sr. Maria Abrahams en 'n gesprek van Wilmack Kammies begin.
Later was 'n vriendelike optog deur vroue, kinders en transwoman gehou.
FAMSA - 16 Dae van Aktivisme Program
- 28 November - 9:00 - Vrouegeleentheid (in samewerking met departement van veiligheid en sekuriteit) - Thusong-sentrum
- 29 Novmeber - 9:00 - GBV werkswinkel (vroue spa-dag) - De Rust
- 29 Novmeber - 9:00 - Mansgeleentheid (in samewerking met departement van veiligheid en sekuriteit) - Thusong-sentrum
- 5 Desember - 9:00 - Vrou van krag (in samewerking met ACVV Oudtshoorn en kinderwelsyn) - High Gate Volstruisplaas - Volmoed
- 6 Desmeber - 9:00 - Vier jou innerlike self (in samewerking met die departement van maatskaplike ontwikkeling) - High Gate Volstruisplaas - Volmoed
- 8 Desember - 9:00 - Viering van transgender - Buffelsdrift Lodge
VIDEO - FAMSA Karoo gesels met Oudtshoorn Courant oor 16 dae van aktivisme:
Wilmack Kammies het die transgender-gemeenskap verteenwoordig by die opening van die 16 Dae van Aktivisme by die Unieplein in Oudtshoorn.
Lees meer oor dié veldtog in volgende week se uitgawe.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'