Gallery Video
CALITZDORP NUUS EN VIDEO - Die jaarlikse Winterfees in Calitzdorp het gister begin en duur tot môremiddag.
Die hooffeesterrein is by die Calitzdorpstasie, maar daar is ook verskeie aktiwiteite by die wynkelders en eetplekke in die dorp.
Toegang tot die terrein is gratis.
Kyk video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Klein Karoo nuus'