OUDTSHOORN NUUS - Drie leerders van Laerskool Wesbank het hul sertifikate vir hul musiekeksamens ontvang.
Anando Olivier het sy graad 1-klaviereksamen met meriete geslaag,
Ané Terblanche het haar graad 2-klaviereksamen met 'n onderskeiding geslaag en Marius Griebenow het sy graad 2-blokfluiteksamen met meriete geslaag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'