Update
OUDTSHOORN NUUS - Sakhele Thembalekhaya Nkabi (36), die weermag kaptein wat Vrydag in verband met die tansitoroof in hegtenis is, het vandag, 26 Julie, in die Oudtshoorn-landdroshof verskyn.
Hy en die ander drie verdagtes, Lwandiso Lucas Lento, Masixole Dolomba en Simphiwe Matwa, sal op 3 Augustus vir 'n formele borgtogaansoek verskyn.
Die roof het verlede Maandag by die Bridgton Garage plaasgevind.
Lwandiso Lento
Masixole Dolomba
Simphiwe Matwa
Vorige artikels:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'