Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die "Vryheid van die Dorp"-parade, wat deur die Oudtshoorn Infanterieskool aangebied word, sal môre (Vrydag, 6 Oktober) plaasvind.
Vanoggend het daar 'n oefening voor die munisipale gebou op die hoek van Voortrekker- en Langenhovenweg plaasgevind om voor te berei vir die groot parade.
Onder andere sal Baron van Reedestraat, Langenhovenweg, Hoogstraat en Van der Rietstraat gesluit wees van vroegoggend.
Video: "Vryheid van die Dorp"-parade (Video: Stefan Goosen).
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’