Dit is weereens bewys deur `n tweedejaar LLB-student aan NMMU in Port Elizabeth, Michelle Christine du Toit.
Du Toit het die Bongulethu-dagsorgsentrum besoek en vir elke leerder 'n mussie gegee.
Van die mussies is deur 'n weldoener, Bella Swanepoel gebrei.
Du Toit is 'n oudleerder van Langenhoven Gimnasium en die dogter van dr. Piet en Verité-Ann du Toit van Oudtshoorn.
Michelle Christine du Toit saam met twee leerkragte van Bongulethu-dagsorgsentrum. Foto: Verskaf
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'