• Beperk sport- en ander fisiese aktiwiteite
• Dra ‘n hoed om die son af te weer
• Wend ‘n goeie sonskerm aan en wees bewus dat selfs die beste sonskerm nie voldoende beskerming teen die son bied nie
• Neem genoeg water in en verseker dat babas voldoende vloeistof kry
• Maak seker dat troeteldiere in skaduwee kan lê en verseker dat hulle genoeg water het
• Moet onder geen omstandighede kinders, babas, bejaardes of troeteldiere in geparkeerde motors laat nie
• Kry onmiddelik mediese hulp indien ‘n kind of bejaarde enige teken van dehidrasie toon