OUDTSHOORN NUUS - Inwoners wat naby kanale woon, veral dié in Dysselsdorp, word gewaarsku dat die Stompdrift-Kamanassie Watergebruikersvereniging, waterleibeurt vanaf 18 April tot 30 Mei gaan toepas.
Inwoners word gevra om nie in of naby die kanale te beweeg in daardie tyd nie.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'