CALITZDORP NUUS - De Krans-wynkelders het op 5 November 'n vyfstergradering vir sy Cape Vintage Reserve 2016 ontvang in die jongste uitgawe van die gesaghebbende Platter's by Diners Club South African Wine Guide 2019 wat volgende maand bekendgestel word.
De Krans se wynmaker, Louis van der Riet was die trotse ontvanger van die Platter's-sertifikaat.
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Klein Karoo nuus'