OUDTSHOORN NUUS - Sacred Heart Primêr spog vanjaar met vyf pare tweelinge tussen hulle graad 1's.
Hulle is, van links: Clare en Clarisha Botha, Jayden en Ayden Sederstroom, Cherrach en Cherrano Rabie, Halley en Luke Bruintjies en Kaiden en Kieran Bruintjies.
Saam met hulle is hul skoolhoof, Godfrey McCallum.
Die tweelinge.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'