Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - 'n Brand het die laaste twee vragte voer van Elmarie en Marthinus Rabie van Rooiheuwel vanmiddag verteer.
Die oorsaak van die brand is onbekend, maar volgens die Rabies is die grootste gedeelte van die voer vernietig.
Teen 14:00 het die oorblywende voer steeds gesmeul en kort-kort vlam gevat. Die brandweer en 'n buurman het saam met die Rabies selfs emmers ingespan om vlamme te blus.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein-Karoo nuus'