Gallery Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Die agterplaasbewoners van Oudtshoorn was vroeër besig met 'n vreedsame plakkaatbetoging voor die Oudtshoorn-munisipaliteit.
Hulle eis huise van die regering.
Tydens hul vreedsame optog vanoggend het hulle 'n memorandum aan die onderburgemeester van die Oudtshoorn-munisipalitiet, Noluthando Mwati, gegee.
Sy het in haar toespraak belowe om oor 'n week weer met hulle te vergader.
Kyk 'n video hieronder:
Onderburgemeester Nolothandu Mwati het die mense toegespreek.
Die Backyard Dwellers of Hope het verdaag.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'