OUDTSHOORN NUUS - 'n Verkeersvoertuig en 'n blou golf 5 was 'n rukkie gelede, 10 Februarie, in 'n botsing betrokke op die George-pad net na die eerste Blossoms-afrit.
Die oorsaak van die botsing is in hierdie stadium onbekend en behalwe vir skokbehandeling, het geen partye beserings opgedoen nie.
Foto's: Wyndham Ewerts
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'