Video
OUDTSHOORN NUUS EN VIDEO - Nadat ongeveer R170 000 verlede jaar spandeer is om die historiese hangbrug te restoureer, moes dit weer gesluit word.
Kwaaddoeners of leeglêers het 'n aantal dae gelede 'n vuur op die brug gemaak en 'n deel daarvan beskadig.
Verskeie nuwe planke wat verlede jaar aangebring is, is ook al uitgebreek en weggedra.
Dit is onduidelik hoe lank die brug gesluit sal wees.
Kyk 'n video hieronder.
Verskeie nuwe planke wat verlede jaar aangebring is, is ook al uitgebreek en weggedra.
Dit is nie veilig vir voetgangers om te gebruik nie. Foto's: Hannes Visser
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'