OUDTSHOORN NUUS - Twee broers Logan en Shanold, die seuns van Clive en Beranice Plaatjies, het op dieselfde dag in die eg getree.
Daar was twee aparte kerkseremonies, een in die Grace Church International en een in die St. Nicholas Rooms Katolieke Kerk.
Daar was 'n gesamentlike onthaal in die NG Moederkerksaal gehou.
Shanold en Marchelene (néé Claassen) Jacobs.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'