CALITZDORP NUUS - 'n Trok wat blikkieskos, kouevleis en bederfbare produkte vervoer, het vanoggend (2 Januarie) in die Huisrivierpas omgeslaan.
Die bestuurder van die trok het geen ernstige beserings opgedoen nie.
Die oorsaak van die ongeluk is in hierdie stadium onbekend. Inwoners van Calitzdorp is toegelaat om beskadige produkte te verwyder terwyl die polisie skarebeheer toegepas het.
Skarebeheer toegepas.
'Ons bring jou die nuutste Calitzdorp, Klein Karoo nuus'