Video
OUDTSHOORN NUUS - 'n Vragmotor en 'n Toyota Aygo was 'n ruk gelede op die George-pad in 'n kop-aan-kop botsing betrokke.
Sover vasgestel kan word is een persoon noodlottig in die ongeluk beseer.
Geen verdere inligting is op hierdie stadium bekend nie.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'