Sy is per ambulans na die hospitaal geneem.
Sy het na bewering aan die verkeerde kant van die pad vanuit die Grotte se rigting na Oudtshoorn gery.
'n Bakkie wat van Oudtshoorn se kant af gekom het, het sy hoofligte geflikker om vir haar te wys sy ry aan die verkeerde kant van die pad.
Sy het aan die motor se stuurwiel geruk en die voertuig het begin rol.
Lees Vrydag meer in die Oudtshoorn Courant, en aanlyn.

Paramedici laai die Kanadese vrou op 'n draagbaar.

Die motor het op die Kango Grotte-pad gerol. Foto's: Liezl van Niekerk
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'