Update
OUDTSHOORN NUUS - Die speaker gee terugvoering aan die gemeenskap by monde van raadslid Human oor die behuisingsprobleem.
Volgens hom is daar tans 'n proses van publieke deelname aan die gang waar mense insette kan lewer.
Die gemeenskap wat die vergadering bywoon word gevra om die raad toe te laat om raadsake af te handel.
Die behuisingskwessie sal by 'n volgende vergadering bespreek word.
Lees 'n verwante artikel: Raadsvergadering ontaard in chaos
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'