OUDTSHOORN NUUS - 'n Taxi sonder passasiers het laat middag Saterdag 19 Februarie, binne in 'n boom in Rademeyerstraat vasgery.
Volgens inligting wat die Oudtshoorn Courant bekom het, was die bestuurder van die taxi slegs lig beseer, maar reeds na 'n hospitaal geneem toe nooddienste by die toneel kom.
Die oorsaak van die ongeluk is nie bekend nie.
LEES OOK: Ongeluk op De Rust-pad
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'