OUDTSHOORN NUUS - Tafelaars van Oudtshoorn Round Table het hulle lywe paashaas gehou toe hulle Eljada-Kairos skool tydens Paasfees besoek het en paaseiers aan die kinders uitgedeel het.
Die welwillende 'paashase' was van links: Graham Prince, Laurie Boshoff, Aiden Boshoff, Mario Marais, Morné Tomé en Daniël Smuts.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn, Klein Karoo nuus'