Die span, wat uit vrywilligers bestaan, het die afgelope maand begin om hulle buurt snags te patrolleer.
Die vrywilligers werk in pare of in groter spanne saam en werk in sessies van drie ure elk.
Tydens die patrollies word daar ook 'n ogie gehou oor skole, kerke en oop stukke grond in hulle area.
Lees meer in Vrydag se Oudtshoorn Courant, asook aanlyn.
Die manne wat snags sorg dat drie strate in Bridgton gepatrolleer word is, voor van links: Glen Snyman, Pieter Safers, Jan Griebelaar, Alister Coetzee en Frank Abrahams met Marius May, Rudy Sabad, Marcellus Theysse, Gerald Van Rheede en Fanie Swart agter hulle. Foto verskaf.
'Ons bring jou die nuutste Oudtshoorn | Klein-Karoo nuus'